site logo

waarvoor word die spiraalkateters gebruik?

die spiraalkateters is een van die beste kateters om vir kunsmatige inseminasie by varke te gebruik, en spesiaal ontwerp om ná kunsmatige inseminasie vir ‘n geruime tyd in die sog te bly, om sodoende die baarmoeder langer te stimuleer en die absorpsie van die sperm te verhoog.

spiraalkateters
spiraalkateters